Stigter is 'n onafhanklike Afrikaanse e-tydskrif vir entrepreneurs, leiers en elkeen wat eienaarskap wil neem van hulle eie toekoms. 'n Nuwe uitgawe van Stigter is elke maand beskikbaar en fokus veral op bemarking, finansies, tegnologie en stories van plaaslike entrepreneurs wat die sake-landskap van Suid-Afrika verander.

Gratis hulpbron


Saam met elke uitgawe van Stigter kry jy ook 'n gratis aflaaibare hulpbron, soos dié eenblad-sakeplan. Laai hom nou af en begin jou droom 'n werklikheid maak!

Elke uitgawe van Stigter bestaan uit waardevolle artikels oor:

  • Leierskap
  • Tegnologie
  • Finansies
  • Selfontwikkeling
  • Entrepreneurskap
  • Boeke en blogs 
  • Sosiale media & e-handel

Maak kontak

Stigter is 'n Afrikaanse entrepreneurskap tydskrif vir leiers, besigheidseienaars en dié wat eienaarskap neem van hulle eie toekoms. 

Stigter is 'n samestelling van professionele joernaliste, skrywers en entrepreneurs. As jy graag in Stigter wil wees of 'n adverteerder wil word, tree in kontak met ons!

Ligging

H/v Eeufees & Ou Johannesburg weg
Groenkloof
Pretoria
Kontakbesonderhede

Algemene navrae: tydskrif@stigter.co.za
Advertensies: charl@stigter.co.za
Mediaverklarings: danielle@stigter.co.za

 
Volg ons

Resensies

“Dankie vir ‘n insiggewende digitale tydskrif wat gefokus is op veral “start-ups”. Ons vind julle tydskrif artikels hulpsaam en relevant.”

— Johan
“Dit lyk baie goed, professioneel uitgelê en waardevolle artikels, sien uit na die volgende uitgawe!”

— Anoniem
“Ek begin sopas my eie besigheid en het hierdie nodig gehad, dankie Stigter! Die artikels oor bemarking help my veral”

— Danielle 

Vorige uitgawes

*STIGTER|*