Adverteer in die volgende uitgawe van Stigter en ontvang nie net 'n volblad artikel nie, maar ook die geleentheid om 'n rubriek in te sluit wat relevant is tot jou produk of diens. Die advertensie word nie net in die Stigter tydskrif geplaas nie maar word ook weekliks versprei op Stigter se sosiale media blaaie sowel as 'n e-pos advertensie aan alle intekenaars wat direk by Stigter ingeteken is. Stigter se e-tydskrif bereik sowat 15 000 mense per maand.